Acornkids Die Meisie Wat Wolf Geskree Het

R110.00

Princess Arabella is verveeld en vertel leuens om haar dae prettiger te maak. Maar dan bring al haar leuens haar in die moeilikheid, en wie gaan haar nou help? Lees hierdie verwerking van die bekende sprokie en leer hoe belangrik dit is om die waarheid to vertel.    Sagteband, 22 Bladsye, 25 cm x 23 cm, 3+ Jaar

Availability: In Stock
Categories: , , Tag: Brand:
Buy from Acornkids
Compare

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Acornkids Die Meisie Wat Wolf Geskree Het”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

X
Top