R0.00
What are you Looking for?
R141.23
Danksy die nuwe gier kan jy in minder as 5 minute fantastiese koeke optower. En die beste van als is daar’s omtrent geen skottelgoed nie ! Al wat jy benodig is ‘n koffiebeker, mikrogolf oond en ‘n paar basiese bestandele.
Die prettige boek bevat resepte vir klassieke gunstelinge, spesiale geleenthede, skemerkelkkoeke en tussendeurbederfies. Daar’s selfs opsies vir glutenvrye, eiervrye en suiwelvrye koeke. Die resepte is flatervry ! Al die koeke is watertandlekker en daar is geen oorskiet om jou die volgende dag in die versoeking te lei nie. Waarvoor wag jy ? Begin bak in ‘n beker en proe self waarom hierdie nuwe bakgier almal gaande het !
For You
Fun Wild Animal Patterns for you to colour. These fun patterns will give you hours of doodling fun! Each page has one wild animal, repeated all over the page, to colour and doodle.
Soft Cover , 48 pages, 21 cm x 20.5c m, Age 5+
A charming collection of well-loved number rhymes, including Five Little Monkeys. With adorable illustrations that will delight young readers and exciting textures for little hands to explore! Hard Cover, 10 pages, 15 cm x 12.5 cm, Age 2+
Fun Foods: Healthy Meals for Kids is about putting the fun back into feeding children. Filled with 60 practical easy-to-make recipes, it aims to get parents and children involved in the preparation of meals, while promoting a healthy approach to eating.
Welkom, Wielie Walie Woelwaters, kinders van Menseland. Ek is Haas Das van Has Das se Nuuskas, op Diereland -TV. Ons diere verskil baie: daar is grotes en kleintjies, vinniges en stadiges, luies en flukses….In hierdie boek gaan ons van teenoorgesteldes leer saam met al die diere hier in Diereland. Gebruik die pen op die bladsye, vee dit dan skoon en speel weer. Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel en sommer ook n nuusflits of twee, sal julle vining slim word! Hardeband, 18 Bladsye, 24 cm x 20 cm, 3+ Jaar
Reviews
There are no reviews yet.