R0.00
What are you Looking for?
R165.00
Welkom, Wielie Walie Woelwaters, kinders van Menseland. Ek is Haas Das van Has Das se Nuuskas, op Diereland -TV. Ons diere verskil baie: daar is grotes en kleintjies, vinniges en stadiges, luies en flukses….In hierdie boek gaan ons van teenoorgesteldes leer saam met al die diere hier in Diereland. Gebruik die pen op die bladsye, vee dit dan skoon en speel weer. Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel en sommer ook n nuusflits of twee, sal julle vining slim word! Hardeband, 18 Bladsye, 24 cm x 20 cm, 3+ Jaar
For You
Princess Arabella is verveeld en vertel leuens om haar dae prettiger te maak. Maar dan bring al haar leuens haar in die moeilikheid, en wie gaan haar nou help? Lees hierdie verwerking van die bekende sprokie en leer hoe belangrik dit is om die waarheid to vertel. Sagteband, 22 Bladsye, 25 cm x 23 cm, 3+ Jaar
A charming collection of well-loved number rhymes, including Five Little Monkeys. With adorable illustrations that will delight young readers and exciting textures for little hands to explore! Hard Cover, 10 pages, 15 cm x 12.5 cm, Age 2+
Soek die motorfietse wat toertjies op net een wiel doen en kleur hulle blou in! Jy kan die ambulanse wat met loeiende sirenes hospitaal toe jaag, geel inkleur. En maak die seerowerskepe met n skedel op hulle vlag bruin! Hierdie soek-en-vind-inkleurboek is propvol voertuie; van lugballonne met sterre op tot stoomlokomotiewe en selfs ruimteskepe wat vinniger as lig vlieg! Speel speurder en soek wat om op elke bladsy in te kleur! n Oorspronklike en kreatiewe inkleurboek vir kinders bo 4 jaar.
32 pages. 265mmx195mm. Suitable for age 4+
My Pappa is ‘n berg van ‘n beer, ‘n stoute krokodil, ‘n draaiende, swaaiende seekat en ‘n lawwe aapstert! Maar eintlik is hy net my lekkerste, liefste Pappa. Die boek is spesiaal vir alle pa’s.
Sagteband, 25 Bladsye, 24 cm x 28 cm
Reviews
There are no reviews yet.